Jonathan Groff

Jonathan Groff
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jonathan Drew Groff
Geboorte 26 Maart 1985 (1985-03-26)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jonathan Groff (gebore 26 Maart 1985) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Taking Woodstock (2009) en Frozen (2013), en in die televisiereekse Looking (2014) en Mindhunter (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy